Mobicast
before and After pics competition (5)

HANNES PRETORIUS ENTRY 3

Name: Hannes Pretorius

Sel: 082 806 8895

Koinonia Voorbaai – Flats for Training Academy (Ichthus)

Ons het 3 projekte vir Koinonia Training Academy gehardloop
via Mobicast wat die bevel paving stene, interlockers, retaining blokke en ‘n
paar ander Mobicast produkte gelewer het.

 

  • Die Opleidings Akademie
    se perseel in Voorbaai – Koinonia gebou
  • Die Woonstel kompleks se
    perseel vir die Akademie in Voorbaai – Ichthus gebou
  • Die Avontuur kampus van
    Koinonia in Sedgefield (Karatara)