Ek gebruik altyd Mobicast produkte om tuine te herskep en die area mooier te maak
Die 3 fotos is van ‘n tuin en pad voordat ek begin het1 Eerstens die bos uitgehaal2 Tweedens stutblokke gepak3 Laastens grasblokke gepak en tuin herskep